Scarlett Schutte

Dorp/Stad waar jy woon:

Johannesburg

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek voel dit is iets wat ek graag wil verken. Ek het lekker lengte gekry en modeparades al gedoen. Om te 'test' met 'n fotograaf was ', nuwe avontuur en ek voel ek het iets om te offer!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

gorrelpyp broek (skinny jeans)

3 woorde wat jou goed opsom:

Omgee mens, Liefdevol, saggeaard

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media