Salomé Jansen van Rensburg
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Aktrise, stemkunstenaar, vertaler
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in omdat ek daarin glo om ‘Ja’ te sê vir geleenthede wat my uitdaag en uiters opgewonde maak. Ek vra myself gereeld ‘Hoekom nie?’. Nie net vir myself nie, maar vir elke vrou wat al gevoel het dat haar oomblik verby is – dit is nie.
Waaghalsigheid en selfvertroue het nie ‘n vervaldatum nie!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Wolkekrabber
3 woorde wat jou goed opsom:
Positief, Energiek, Kreatief