Roxanne Clements
Dorp/Stad waar jy woon:
Roodepoort
Beroep:
Entrepreneur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het ingeskryf vir hierdie kompetisie omdat ek ander wil inspireer om hul individualiteit te omhels en selfvertroue in hul eie vel te hê. Om die gesig van hierdie tydskrif te wees, sal my ’n platform gee om ander te bemagtig en ’n boodskap van selfliefde en egtheid te deel.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Koester – so n diep en betekenisvolle woord!
3 woorde wat jou goed opsom:
Ambisieus, Empaties, Dinamies