Robyn Roets
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Finale jaar dieetkunde student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil alledaagse meisies inspireer, wat nie enige model ondervinding het soos ek nie, om ook in te skryf. Dis n besonderse platvorm wat deure kan oopmaak vir meisies wat nog nie hulle merk in die lewe gemaak het nie. Ek het van kleins af die Nuwe Gesig wenners bewonder, dis nou te laat om daarvoor in te skryf, toe besluit ek ek vat 'n kans en skryf vir die Voorbladgesig in.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Inderdaad
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Laf, Innoverend