Robyn Okoniewski
Dorp/Stad waar jy woon:
Langebaan,WC
Beroep:
Finansiële bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek ’n ma is van ’n 9‑jarige dogter en ’n 5‑jarige seun, en ek wil vir hulle wys dat vroue hul drome mag volg, hul stories mag deel en hulself mag vier. Ek wil hulle leer dat selfvertroue gebou word deur dapper stappe soos hierdie. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie, maar ek doen dit met trots vir hulle én vir myself.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Dapper, Praatgraag
