Rize-mari Barkhuizen
Dorp/Stad waar jy woon:
Bothaville
Beroep:
Somatoloog
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig omdat ek glo dat elke persoon ‘n unieke storie en skoonheid het wat gesien en gevier moet word.
Ek glo dat ek ‘n vars en opregte energie bring wat mense kan aanraak.
Ek wil wys dat jy nie aan ‘n spesifieke beeld of standaard hoef te voldoen om mooi, sterk en gesaghebbend te wees nie.
Hierdie inskrywing is vir my ‘n tree nader aan ‘n droom, nie net vir my voorkoms nie, maar vir wie ek is.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Vars
3 woorde wat jou goed opsom:
Vrolik, Bedrywig, Optimisties