Riane Van den Berg
Dorp/Stad waar jy woon:
Springs
Beroep:
Nail Technician
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
"Be willing to take a chance, because you never know how perfect something could turn out to be." Die lewe is te kort om nie kaanse te vat nie en deesdae is mense te bang om daardie kaans te vat en buite hulle gemaksboksie te klim. Met hierdie inskruiwing klim ek buite my gemaksboksie en kyk wat die onbekend vir my kan bring. Ek wil my horison uitbrei en ek dink hier by Sarie mag dit dalk n moontlikheid en n droom in n werklikheid verander. Die wat nie waag nie, wen nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Uniek
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Outentiek “Authentic”, Hopelese Romantiek “Hopeless Romantic”