René Robberts

Dorp/Stad waar jy woon:

Kirkwood

Beroep:

Lone

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in om vir ander jong dames te wys dat wie jy was en wat jy was skoon gemaak kan word deur jou geloof en ons Vader in die Hemel. Maak nie saak wat jou agter grond is en hoe jy groot geword het dat dit jou nie hoef te definieer nie alles te dankie aan Die Here daar bo. Dat normale mense met n normale werk ook die kans het om op die voorblad van n tydskif kan wees.

En nee ek het nog nooit ingeskryf voor geen nie

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Menslikheid

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Ekstrovert, Omgee

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media