Rene Calitz

Dorp/Stad waar jy woon:

Wilderness

Beroep:

Internasionale Recruiter

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil inskryf, ek is nie 'm model nie en het nie die perfekte lyfie nie, maar ek is gemaklik met wie ek is en hoe ek lyk, en ek sal graag ander vrouens wil inspireer deur tevrede te wees met wie jy is en hoe jy lyk.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fantasties

3 woorde wat jou goed opsom:

Konfident, Sagmoedig, Vrygewig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media