Priscilla Potgieter
Dorp/Stad waar jy woon:
Port Elizabeth
Beroep:
Smaakmaker
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek glo dat daar mooi in elke seisoen van vrouwees is. In my veertigs het ek hierdie waarheid net nog meer besef en dit werklik begin LEEF in hoofletters! Daarom voel ek dis tyd, ouer of nie, om die kans te vat en so avontuur aan te pak. Ons mag mos groot droom!
Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie – of nie dat ek kan onthou nie 🙂
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Flambojant
3 woorde wat jou goed opsom:
Uniek, Kreatief, Stylvol
