Petro Steenkamp

Dorp/Stad waar jy woon:

Middelburg

Beroep:

Onderwys

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek glo nog altyd dat groei buite ‘n gemaksone plaasvind. Daarom het ek op die ouderdom van 52, ná meer as 30 jaar in verpleegkunde, ‘n loopbaanverandering gemaak na onderwys. Daarom, hierdie inskrywing ook!

Na ‘n verwoestende huisbrand 15 jaar gelede, het ek opnuut besef hoe kosbaar én kort hierdie lewe van ons is. Ons leef net een keer hier op aarde; maak dit ‘n merkwaardige reis!

n Droom bly n droom as ons slegs aanhou droom; daarom dóén, probeer en daarom waag!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Melkmuil

3 woorde wat jou goed opsom:

kreatief, impulsief, reguit

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media