Paige Versfeld

Dorp/Stad waar jy woon:

Somerset-West

Beroep:

EK is 'n eerstejaar-Somatologiestudent

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Alhoewel ek nog nooit vantevore die geleentheid gehad het om in te skryf nie, skryf ek nou in 2026 in vir SARIE Voorbladgesig as 'n eerstejaar-Somatologiestudent aan die ISA CARSTENS ACADEMY. Ek wil graag die agter-die-skerms beleef van wat werklik nodig is om so 'n esteties-pragtige tydskrif saam te stel wat vroue regoor die land inspireer. Ek hoop dat ek daardie vrou kan wees wat die mense agter die tydskrif help om dit te bereik, terwyl ek terselfdertyd 'n moontlike loopbaan in modellering afskop en my somatologie-dienste aan 'n wyer gehoor van toekomstige potensiële kliënte bekendstel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kameelperd

3 woorde wat jou goed opsom:

Spesiaal, Kreatief, Liggeroer

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media