Olivia van Heyningen
Dorp/Stad waar jy woon:
Vanderbijlpark
Beroep:
Nael Tegnikus
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het ingeskryf vir hierdie SARIE Voorbladgesig 2025, omdat ek nog altyd gemaklik is voor die kamera en fotografiese modelwerk verkies. Ek het navorsing gedoen oor vorige SARIE Voorbladgesig dames en voel dat SARIE nog altyd natuurlike, beeldskone, vrouens vertoon met gesonde, standvastige waardes. Ek sal so trots wees om met SARIE geassosieer te wees en op die voorblad te kan verskyn. Ek sal graag n lig wil wees vir die SARIE leesers. Ek is ook lus vir advontuur in n veilige, gesonde omgewing met n profesionele span wat nuwe dinge wil probeer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Vergenoegdheid
3 woorde wat jou goed opsom:
Saggeaard, Vrygewig, Wys