Nikki Simoné van Tonder
Dorp/Stad waar jy woon:
Paarl
Beroep:
Verkoops Persoon
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Om te getuig van Jesus in my lewe en hoe Hy my genees het. My hart is om vrouens hoop te gee en om hulle na Jesus toe te wys.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Hoop
3 woorde wat jou goed opsom:
Gelowige, Ekstrovert, Gedrewe