Nicole Frylinck
Dorp/Stad waar jy woon:
Paarl
Beroep:
Grimeerkunstenaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
In ń wêreld waar ek leef om ander vrouens mooi te maak en mooi te laat voel uiterlik oor hulle self vergeet ek soms so bietjie van myself.
As vrou moet jy soms vir jouself ń spasie skep waar jy net kan wees ,jouself wees. SARIE skep reeds die spasie en geleentheid vir presies dit.
Jy skuld dit soms vir jouself om te wees wie jy nog altyd gedroom het om te wees ,om te glo in jou uiterlike mooi ,maar ook te weet dat jou innerlike mooi soveel krag dra. Die oomblik wat jy net jouself is ,is jy werklik op jou mooiste.
En as daar iets is wat jou aanmoedig en mooi laat voel doen dit!!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Sprankelend
3 woorde wat jou goed opsom:
Eerlik, Passievol, Goedhartig