Nicole Coetzee

Dorp/Stad waar jy woon:

Protea Hoogte, Kaapstad

Beroep:

Gebeurtenis beplanner (event planner)

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek kom van 'n kinderdae af waar ek nie altyd alles gehad het wat ek nodig gehad het nie, al het my ouers my alles gegee wat hulle kon. Een van die grootste uitdagings wat ek moes oorkom, was boelie in laerskool en hoërskool. Dit het my gevorm wie ek is vandag. My groot doelwit en droom is om 'n systeem te bou wat teen boelie veg, sodat ander kinders nie deur dieselfde ervarings hoef te gaan nie. Ek glo dat ek deur my eie ervarings 'n verskil kan maak en 'n positiewe impak kan hê op die lewens van ander. En ek glo Sarie is n goeie plek om te begin om n verslik te wil maak.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Spookasem (storie agter dit)

3 woorde wat jou goed opsom:

deursettingvermoë, Kindness, Compassion

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media