Nicola Scheepers
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Student en Au pair
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
"Daar is baie verskillende ringe aan die een kant, maar pragtig op hul eie manier."
Elke vrou is uniek, maar tog ewe kosbaar en pragtig. Sarie voorblad gesig is vir my 'n verskriklike oulike idee. Dit wys almal is mooi op hulle eie unieke manier en ons almal het ons eie storie…ons kryf ons eie storie.
Ek hou daarvan om kanse te vat, want as jy nie gaan nie. Sal jy nooit weet nie. Ek glo daarin om geleenthede aan te gryp en uit my gemaksone uit te klim (Alhoewel ons dit baie geniet).
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefde
3 woorde wat jou goed opsom:
gelowig, georganiseerd, Vriendelik