Nétashia Els
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Grafiese Ontwerper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is ‘n mamma van 4 wonderlike seuns vir wie ek lewe. En is 11 jaar getroud met n wonderlike man.
Ek het nog al die jare my lewe toegewy aan my kinders en hulle sport en alles wat daarmee gepaard gaan.
Ek het myself begin verloor, en ek voel nou is dit bietjie my beurt om mooi te voel!
Ek het nog nie van tevore ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Koester
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Liefdevol, Vriendelik
