Nelia Perold
Dorp/Stad waar jy woon:
Vanderbijlpark
Beroep:
Onderwyseres
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek voel dat ek met my inskrywing selfvertoue, individualiteit en moderne vroulikheid vier. Skoonheid is multi-dimensioneel en ek wil vroue wat onbeskaamd hulself is verteenwoordig.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Moeilik om te kies. "Vonk" en "Magtig"
3 woorde wat jou goed opsom:
Deernis, Flambojant, Kreatief
