Natasha Smith
Dorp/Stad waar jy woon:
ADDO
Beroep:
Admin Klerk en Skoonheidsterapeur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek bly al van Januarie sê: "Die is my jaar wat iets moois en/of ongeloofliks gaan gebeur".
Na die afgelope paar jaar wat ek baie spesiale mense in my lewe aan die dood moes afstaan, onder andere my ouma (2021) en my baas(verlede jaar), het ek net besef hoe kort ons tydjie is en ons moet die beste maak van elke situasie.
Een oggend het die advertensie net op my werk se rekenaar verskyn uit die bloute en net daar het ek gedink… "Dalk is die my iets moois vir 2025"
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Regtig
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Hardwerkend, Goedgesind