Nastien Visser

Dorp/Stad waar jy woon:

Brackenfell Suid

Beroep:

Bruidsstilis

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig omdat ek die Sarie tydskrif al van klein dogtertjie begin deurblaai het en soos ek ouer geword het, dit meer begin lees en koop. Ek het al so baie geleer uit Sarie en dit is 'n baie groot gedeelte hoekom ek 'n bruidstilis.

Ek wil graag vir mense inspireer met my werk deur vir meer mense bewus maak van maak nie saak hoe jy lyk nie, jy kan altyd 'n stylvolle Sarie dame wees.

Ek het eenkeer voorheen al in geskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Koestering

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Empatie, Snaaks (volgens die mense om my)

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media