Nasia Athanasiou Ek skryf in vir SARIE New Face omdat ek mal is oor mode, kreatiwiteit en om myself uit te druk. Ek wil nuwe geleenthede ontdek en groei as model. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie. Deel: MailFacebookTwitterPinterest Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse