Nadine van Niekerk
Dorp/Stad waar jy woon:
Port Elizabeth
Beroep:
Bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek dink dit is n baie goeie geleentheid om nie net bloodstelling te kry nie, maar om deel te vorm van n reis van selfverbetering en selfvertroue.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Absoluut
3 woorde wat jou goed opsom:
Perfeksionisties, Doelgedrewe, Beginselvas
