Nadine van Heerden
Dorp/Stad waar jy woon:
Krugersdorp
Beroep:
Tuisteskepper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dit is al vir jare lank ‘n droom om in te skryf, maar ek was nooit gemaklik in myself om te voel ek kon nie. Ek het twee jaar gelede met die geboorte van my dogter ‘n baie groot fisiese en geestelike transformasie ondergaan, wat my innerlike geluk gegee het. Van toe af het mense vir my bly sê ek straal, maar kon nooit verstaan hoekom nie. Tot ek besef het dat ek innerlike vreugde met myself gevind het.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Piekfyn
3 woorde wat jou goed opsom:
Deursettingsvermoë, Spontaan, Konsekwent
