Nadine burger
Dorp/Stad waar jy woon:
Durbanville
Beroep:
Bemarking
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het besluit om vir Sarie voorblad gesig in te skryf vir ń hele paar redes. Die grootste rede is egter die feit dat Sarie my altyd n gevoel van “tuis”wees en “belonging”gegee het. Ek was die grootste gedeelte van my jong lewe in die buiteland woonagtig. Daar was vir my niks lekkerder as om altyd ń Sarie te kon koop en rustig, in my eie taal, daar deur te lees nie. Dit het my as 'n vrou bemagtig, veral in 'n tyd toe ek nie ń “complete sense of belonging” gehad het nie. Ek het ook gevoel dat ek nie in ń spesifieke “mold” inpas nie. Sarie het my laat besef dat daar skoonheid in diversiteit is, en dit het my gehelp om my eie unieke self te aanvaar.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Samesyn
3 woorde wat jou goed opsom:
Empaties, Hardwerkend, Passievol