Nadia Whitehead
Dorp/Stad waar jy woon:
Upington
Beroep:
Eienaar van Skoonheidsalon
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het al n paar keer ingeskryf en ek glo aanhouer wen
Ek skryf in omdat ek n passie het vir skoonheid en vrouwees en Sarie is verseker
die beste platvorm vir albei en soos n vriendin vir baie
As Ma van n Tweeling seuns(18), Vrou en besigheidseienaar weet ek wat is die uitdaging daar buite.
Ons as vrouens mekaar ondersteun en bystaaan kan ons soveel vermag
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Betroubaar, Snaaks, Vriendelik