Nadia Lausberg

Dorp/Stad waar jy woon:

Harrismith

Beroep:

Vehicle Admin (Voertuig Admin)

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Na jare se wik en weeg of ek goed genoeg sal wees om op die voorblad van die Sarie tydskrif te verskyn, die tydskrif wat van kindsbeen af in my ouerhuis gelees en geniet is, het ek hierdie jaar besluit dat 2025 die jaar is wat ek gaan probeer en inskryf.
Jan Bloukaas se besonderse storie en hoe hy elke dag 'n glimlag op sy gesig gehad het tenspyte van sy swaar geveg met kanker, het my motiveer om myself meer lief te hê en meer in myself te glo, Jan Bloukaas se storie het my inspireer om voluit te lewe en alles in die lewe met oorgawe aan te pak… so, hier is dit nou, my inskrywing vir die 2025 Sarie Voorbladgesig kompitisie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

LEKKER

3 woorde wat jou goed opsom:

Hardwerkend, Getrou, Eerlik

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media