Nadené Henderson

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Sentrum Bestuurder Menlyn Retail Park

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek is deur 'n baie slegte tyd, ek het my man verloor aan kanker in 2022, dit het soveel van my weg gevat, ek het n klein seuntjie gehad op daai stadium om na te kyk en het my mens wees intussen verloor. Ek het soveel jare gesukkel met my gewig en het altyd so uit gevoel en selfbewus gevoel oor hoe ek lyk. Na my man se dood het ek besef tyd en lewe is so kosbaar , ek moet na myself kyk sodat my kind nie nog n ouer verloor nie ek het aan myself gewerk en 20kg verloor…ek doen dit om myself te wys dat enige iets moontlik is en as ek deur so n hartseer en trauma kon kom dan kan ek enige iets aanpak en daardeur kom. My geloof het my gedra in die tyd. Ek is geseën om weer liefde te kon vind en is nou 8 maande getroud met die wonderlikste man.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Onbenullig.

3 woorde wat jou goed opsom:

Postitief, Liefde, Geloof

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media