Monja van Heerden
Dorp/Stad waar jy woon:
Roodekrans, Johannesburg
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
My ma en ouma is groot SARIE lesers en dit is 'n opwindende geleentheid wat ek graag wil aangryp.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
toevallig – toe val lig!!
3 woorde wat jou goed opsom:
Jesus-kind, Passievol, Regverdig