Monique Uys
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek hou daarvan om nuwe goed te probeer en sarie is n baie goeie geleentheid waar ek vir klein dogtertjies kan wys dat dit dalk moeilik is om iets nuuts te probeer maar op die ou einde moet jy nie spuit wees nie en elke oomblik geniet daarvan. Sarie is vir elke vrou N voorbeeld van hoe vrouens moet saam staan en so wil ek ook vir elke vrou en dogter daar buite wys jy is nie alleen nie en laat ons saam staan ons n verskil te maak
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefdadigheid
3 woorde wat jou goed opsom:
Ambisieus, Avontuurlustig, Onbaatsugtig