Monique Tollig

Dorp/Stad waar jy woon:

Cape Town

Beroep:

Piping Designer – Mechanical Engineering

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ja, ek het al voorheen ingeskryf.

Ek glo almal skryf in met die doel om te wen.

Ek skryf in omdat ek graag baie meer mense wil aanraak en 'n verskil kan maak in ander se lewens.
Ek wil vir mense wys dat daar nog goeie mense in die wereld is.
Ek voel God het my so uniek geskape dat ek 'n baie groot doel het op aarde.
En dat ek ook 'n groot inpak kan maak.
Ek voel goed en glo in myself en daarom skryf ek in.

As ek kon sou ek graag vir elke vrou wat ingeskryf het 'n "high-5" gee omdat hulle braaf genoeg is om te probeer.
Dit wys ook net vir my dat daar baie meer vrouens is as wat mens dink nog goeie selfbeelde het en dit is vir my pragtig.
Vandag veral is dit moeilik met hoe die sosiale platform vrouens beoordeel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

LIEF

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Integriteit, Gedrewe

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media