Monique Marais

Dorp/Stad waar jy woon:

Lichtenburg

Beroep:

Huisvrou

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat ek glo elke persoon het 'n unieke storie en persoonlikheid wat verdien om raakgesien te word. Ek is selfversekerd, kreatief en iemand wat daarvam hou om mense te inspireer en moed in te praat, deur om net myself te wees. 'n Voorblad gaan nie net oor hoe iemand lyk nie, maar oor die energie, styl en boodskap wat hulle uitstraal. Ek glo ek kan iets vars, eg en inspirerend na Sarie bring, mense motiveer om trots te wees op wie hulle is. Elke uitdaging in die lewe is ook 'n nuwe geleentheid.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Vonkvrou

3 woorde wat jou goed opsom:

Selfversekerd, Selfstandig, Reguit

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media