Monique du Plessis
Dorp/Stad waar jy woon:
Montagu
Beroep:
Besigheid- eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Nee ek het nog nie ingeskryf nie. Ek skryf net in omdat my vriendin Petro my gevra het om in te skryf want sy glo ek gaan wen. Sy is baie reguit en eerlik en het my gevra om haar te vertrou.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Besonders
3 woorde wat jou goed opsom:
Dinamies, Braaf, Opreg
