Monique Cordier
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Onderwyser
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag vir die SARIE Voorbladgesig-kompetisie inskryf omdat dit al vir ’n paar jaar iets is wat mense rondom my vir my voorstel. Verskeie mense het al vir my gesê dat ek dit moet probeer, maar ek het nog nie voorheen die moed gehad om werklik in te skryf nie.
Met tyd het ek egter meer selfvertroue in myself ontwikkel en besef dat dit ’n goeie geleentheid is om myself uit te daag en iets nuuts te probeer. Ek sien dit as ’n kans om uit my gemaksone te tree, nuwe ervarings op te doen en te groei as persoon.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasties
3 woorde wat jou goed opsom:
Sag, Selfversekerd, Sterk
