Monica Willemse
Dorp/Stad waar jy woon:
Springs
Beroep:
Direkteur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Om my selfvertroue op te bou. Wou my hele lewe lank n gesigmodel gewees het maar is moeilik vir die vollee figuur dames
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Familie
3 woorde wat jou goed opsom:
Borrelend, Hard werkend, Selfgedrewe