Monet Meyer
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Beroep:
Mediese student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in omdat ek glo dat ware skoonheid van binne kom. Ek wil ander vroue inspireer met my storie, selfvertroue en passie vir vrouwees in al haar vorms. Ek is trots op my Afrikaanse herkoms en kultuur en wil dit graag op ‘n positiewe manier verteenwoordig. Verder is dit van kleins af my droom op die voorblad van die Sarie te wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefde, want dit dra soveel krag, warmte en betekenis in een klank.
3 woorde wat jou goed opsom:
Positief, Vasberade, Eg