Mishka Brink

Dorp/Stad waar jy woon:

Paarl

Beroep:

Pastry Sjef

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Vanjaar is my eerste jaar wat ek inskryf vir die kompetisie. Eerlikwaar wou ek al van tevore inskryf en stel al lank belang in die model wêreld. Ek hou baie van fotos neem en ook van voor die kamera staan. My ma spesifiek het al baie gesê dat ek so 'n rigting sal geniet, of dit koet aanpak as 'n stokperdjie en sy was self in die bedryf, met 'n agtergrond in naaldwerk. Hierdie jaar is seker die eerste jaar wat ek gemaklik genoeg voel in my vel om te probeer.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Verknorsing

3 woorde wat jou goed opsom:

Passievol, Hardkoppig, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media