Mionè Viljoen

Dorp/Stad waar jy woon:

Brachenfell

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig omdat dit vir my meer is as net ’n kompetisie – dit is ’n geleentheid om myself te wys, te groei en ander te inspireer. Ek wil bewys dat elke vrou mooi en uniek is, maak nie saak waar sy vandaan kom of wat sy al moes deurmaak nie. Ek glo hierdie platform kan my help om selfvertroue te bou en my drome ’n kans te gee om werklikheid te word. Ek wil ook vir ander vroue en jong meisies wys dat jy nie perfek hoef te wees om raakgesien te word nie – jy moet net jouself wees.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde verbind mense, gee hoop en laat mens tuis voel, maak nie saak waar jy is nie. 💛

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Spontaan, opreg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media