Minke Basson

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

SARIE bied 'n platform om meisies soos myself te bereik en dit is een van my drome om ander meisies te inspireer om die mooi in hulself raak te sien en nie toelaat dat die wêreld dit van hulle ontneem nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Outentiek

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Eerlik, Dankbaar

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media