Minette Wolmarans
Dorp/Stad waar jy woon:
Secunda
Beroep:
Sfudent
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het besluit hierdie jaar moet ek meer kanse waag en bietjie uit my dop kruip. Sarie voorbladgesig het soos die ideale geleentheid gevoel om vir myself te bewys dat ek selfvertroue het om iets nuuts en buitengewoon te probeer. Sarie was nog altyd deel van ons huis en voel soos familie en daarom voel ek gemaklik en ook opgewonde oor hierdie geleentheid.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Spontaan
3 woorde wat jou goed opsom:
Saggeaard, Opreg, Natuurlik
