Mine Barnard
Nee ek het nog nie voorheen ingeskryf nie. Ek skryf in omdat ek myself wil uitdaag en nuwe geleenthede wil ontdek. Modelwerk is iets waaroor ek baie lief is, ek wil graag deur van geleenthede soos die gebruik te maak groei. EK hoop om ander jongmeisies aan te moedig om hul uniekheid te omarm en nie hulle selfwaarde in nader se opinies te soek nie.
