Milri-Ann Summerton
Dorp/Stad waar jy woon:
Klerksdorp
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie en skryf hierdie jaar in omdat ek myself wil uitdaag en uit my gemaksone wil stap.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
empaties, selfvertroud, avontuurlustig
