Milé Esterhuizen
Dorp/Stad waar jy woon:
Potchefstroom
Beroep:
Onderwys student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek glo ware mooiheid begin by wie jy as mens is. Vir my gaan dit nie net oor hoe iemand lyk nie, maar oor vriendelikheid, selfvertroue, respek en hoe jy ander mense laat voel. Ek wil graag wys dat ’n sagte hart en ’n positiewe houding net so mooi is soos enige uiterlike voorkoms. Ek hou daarvan om mense op te lig en vriendelikheid uit te straal waar ek ook al gaan.
Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie, maar hierdie jaar voel ek gereed om myself uit my gemaksone te sit en hierdie geleentheid aan te gryp.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lieflik
3 woorde wat jou goed opsom:
Opreg, Vriendelik, Saggeaard
