Mila Theron
Ek staan op die “vooraand” van my volwasse lewe en ontdek nog baie van myself. As jong mens, kan mens soms onseker voel oor die wêreld daar buite. Maar om in te skryf vir Sarie Voorblad Gesig, hoop ek om myself uit te daag om dapper te wees & ander jong vrouens hopelik te inspireer. Ek het al ingeskryf.
