Mila Aucamp

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig, omdat ek oortuig is dat ware skoonheid veel verder strek as die uiterlike. Ek wil wys dat jy nie eers "iemand" hoef te wees om 'n verskil te maak nie. Jy hoef net jouself te wees. Ek is passievol oor sport, 'n gesonde leefstyl, vind rus in die natuur en hou vas aan my geloof – dit vorm wie ek is. As 'n jong dame met 'n liefde vir styl, inspirasie en geloof, sien ek hierdie geleentheid om egtheid te vier in 'n wêreld wat soms oppervlakkig voel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lag

3 woorde wat jou goed opsom:

Nederig, Toegewyd, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media