Mikayla Coetzee

Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig omdat ek aan ander tiener meisies wil wys dat ware geleenthede nie net vir die luidste stemme op die internet behoort te wees nie, maar ook vir diegene wat met egtheid, potensiaal en selfvertroue na vore tree. Ek het nog nooit voorheen vir hierdie kompetisie ingeskryf nie.

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media