Mieke Slabber

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Volgende jaar begin 'n nuwe fase van my lewe en die opsies is oneindig. Ek glo dat die blootstelling sal ook vir my selfvertroue gee en vir ander mense met gestremdhede wys wat bereik kan word.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Asemrowend

3 woorde wat jou goed opsom:

Introvert, Vasberade, Passievol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media