Mieke Bezuidenhout

Ek wil graag ander meisies inspireer om selfvertroue te hê en hulself lief te hê soos hul is. Lang meisies voel soms skaam oor hul lengte, maar ek wil wys dat lengte iets besonders is en nie iets om weg te steek nie. Ek voel ware skoonheid lê daarin om gemaklik in jou eie vel te wees.

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media