Michelle Jordaan

Dorp/Stad waar jy woon:

Witbank/Emahlaleni

Beroep:

Finansiele Direkteur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Is daar rerig iemand wat nie mooi is nie? Nee…
God het elke vrou uniek gemaak, dalk dink jy jy is nie so mooi soos daai een nie, dink weer..
God wys ons dat ons waardevol, hoogeag, duurgekoop, kosbaar is.
Wil graag vir elke vrou wat voel hulle is nie die moeite werd nie, wys ons kan en ons is wat God
ons noem..
Ouderdom beperk ons nie vandag om te wees en na ons self te kyk nie.
Ek dink ook om 50 te wees maak party vroue bang. Waarvoor? Ons moet elke dag
lewe begin spreek oor ons self.
En daarom skryf ek in, wil vir ander vroue van my ouderdom, eintlik nie net van my ouderdom nie,
jonger ook, vertel en wys dat God ons mooier as mooi gemaak het, en dat ons dit moet leef!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Familie

3 woorde wat jou goed opsom:

Eerlik, Opreg, Passievol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media