Michelle Coetzee
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Dosent
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek beskryf myself as 'n sonneblom. In donker tye draai ek na die lig soos wat 'n sonneblom na die son draai. Sarie is soos 'n veld vol sonneblomme wat stories van hoop en lig met Suid-Afrika deel. Ek skryf in om ook my lig met die wêreld te deel.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Snoepmasjien (vending machine)
3 woorde wat jou goed opsom:
Sonneblom, Hawe, Empatie
